tag:blogger.com,1999:blog-2363202176263104593.post5709298169029021040..comments2023-06-18T09:37:47.747+02:00Comments on Yolandé Pienaar: 'n Vrou is Niemand se SpeeldingYolande Pienaarhttp://www.blogger.com/profile/14143296086952662388noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-2363202176263104593.post-1316012876169973522015-11-18T08:46:45.000+02:002015-11-18T08:46:45.000+02:00Baie dankie vir hierdie artikel. Was 21 jaar in ab...Baie dankie vir hierdie artikel. Was 21 jaar in abusive huwelik, 3 jaar om te skei. Ek het te lank gebly. My jongstes het by hul pa geleer hoe om met my te praat en hanteer. Ek is dankbaar dat God, tyd en vergifnis genesing gebring het vir my. Ek het gister jou boek Cougar vir Catrien gelees, en baie geniet. Onder watter naam skryf jy in engels?Madelein Boothhttp://Googlenoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2363202176263104593.post-400755074387663992015-11-18T08:58:26.000+02:002015-11-18T08:58:26.000+02:00Hi MadeleinJammer om te hoor van jou moeilike huwe...Hi Madelein<br>Jammer om te hoor van jou moeilike huwelik, maar ek is dankbaar jy het die moed gehad om dit te eindig. So baie ander dames bereik nooit daardie punt nie. Dankie vir die mooi woorde oor Carlien speel Cougar. Hoop jy sal die ander boeke ook geniet. Lekker dag verder.Yolande Pienaarnoreply@blogger.com